Laeveld Sel: Hoe staan 'n Ma sterk wanneer jou kind voor jou geneem word?

Loading player...
Woensdagaande gesels Dup en Werner oor geloof en ons deel getuienis van Laevelders wat al deur diep waters gegaan het. Vanaand: Hoe staan 'n Ma sterk wanneer jou kind voor jou geneem word?
3 Sep 2018 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

'Unspoken yet remembered'

Dr. Tracy Mmako is 'n neuroloog wat eersdaags 'n boek publiseer oor haar reis met haar dogter se autisme. Sy het ook die Dr. MT Mmako-Mkhonza Foundation gestig om gesinne met neurodiverse kinders te ondersteun.
30 Apr 10 min

Securicon: Hoe om 'n krisis te hanteer

Callum Mac Pherson van Securicon gesels met Laeveld Brunch oor die grootste foute wat mense maak wanneer hulle met 'n krisis gekonfronteer word.
30 Apr 17 min

Local in Lekker by Innibos

Op 8 Mei bied Innibos 'n skattejag en Local is lekker-dag vir feesterreinkaartjies by i'langa Mall vanaf 12:00 tot 16:00. Verkope van produksiekaartjies open ook vandag! Naranda Leeuwner deel die besonderhede met Sonop Ontbyt.
30 Apr 10 min

Sirkus L'amour by Innibos

Wynand van Vollenstee is tydens die komende Innibos-fees te sien in die komedie "Sirkus L'amour en die alewige getoer." Hy kuier by Sonop Ontbyt in die ateljee.
30 Apr 10 min

'n CoC is noodsaaklik

'n Elektriese sertifikaat van nakoming (CoC) is 'n verpligte wetlike dokument wat bevestig dat 'n eiendom se elektriese installasie voldoen aan standaarde. Brendan Halderman van B-On Plumbing & Electrical en Koos Bothma van Harcourts gesels met Laeveld Brunch.
30 Apr 14 min