17:30 Sport 22 August 2018
Loading player...
Die Springbokke sal na verwagting slegs eenverandering maak om Saterdag vir Argentinië te pak in die Rugby Kampioenskap.
Die Tafel Lager Griekwas wil Vrydagaand die basiese dinge reg doen wanneer hulle in Johannesburg tydens rondte twee van die Currriebeker teen die Goue Leeus te staan kom.
Die VKB Knights sal vanaand hul 2018/19-seisoen van stapel stuur tydens hul jaarlikse toekenningsgeleentheid wat in Bloemfontein sal plaasvind.