17:30 Sport - 20 Augustus 2018
Loading player...
Die Springbokke verwag vandeesweek niks minder as ‘n fisiese stryd nie wanneer hulle in rondte twee van die Rugby-kampioenskap in Mendoza teen Argentinië te staan kom.
Bloemfontein Celtic het ontken dat hulle die verdediger, Lorenzo Gordinho, sal vrystel om na Kaizer Chiefs terug te keer.
Kevin Anderson beklee weer die vyfde posisie op die ATP wêreldranglys voor die Amerikaanse Ope wat aanstaande week begin.