17:30 Sport - 17 Augustus 2018
Loading player...
Die 2018 Curriebeker het pas afgeskop met die Poemas wat in Nelspruit vir die Tafel Lager Griekwas die stryd aan sê.
Die veteraan Springbok slot, Eben Etzebeth, sien daarna uit om môre sy terugkeer to internasionale rugby te maak.
AmaZulu glo dat hulle vir Free State Stars sal troef, terwyl Bloemfontein Celtic vir Orlando Pirates pak.