17:30 Sport - 14 Augustus 2018
Loading player...
Die Toyota Cheetahs sal vanaand hul nuwe seisoen amptelik van stapel stuur by die Toyota-stadion in Bloemfontein.
Die geskorsde Australiese krieketkaptein, Steve Smith, het weer sy plek boaan die Internasionale Krieketraad se ranglys vir toetskolwers ingeneem.
Die derde rondte van die PSl skop vanaand af met Baroka FC wat tuis in Polokwane teen Kaizer Chiefs te staan sal kom.