17:30 Sport - 15 Augustus 2018
Loading player...
Die Toyota Vrystaat Cheetahs het ‘n sterk span gekies vir hul openingswedstryd van die Curriebeker wanneer hulle Vrydagaand die Blou Bulle pak.
Die Springbok-breier, Rassie Earsmus, sal na verwagting sy sterkste moontlike span aankondig vir Saterdag se Rugby Kampioenskap toets teen Argentina in Durban.
Bloemfontein Celtic se selfvertroue loop hoog voor Sondag se PSL-kragmeting teen Orlando Pirates in Bloemfontein.