17:30 Sport - 13 Augustus 2018
Loading player...
Eben Etzebeth sal na verwagting Saterdag sy terugkeer tot toetsrugby maak wanneer die Springbokke vir Argentinië in Durban pak.
‘n Strawe week wag om die Soweto-reuse, Orlando Pirates, in die PSL met wedstryde teen albei Wits en Bloemfontein Celtic.
Zane Waddell van die Vrystaat is een van elf swemmers wat vir Suid-Afrika sal verteenwoording tydens die 2018 FINA wêreld kortbaan-kampioenskap in China.