17:30 Sport - 10 Augustus 2018
Loading player...
Die Toyota Cheetahs senter, Dries Swanepoel, is van mening dat hulle bitter naby is aan die groot kanone in die Guinness Pro14.
Die eerste bekerkompetitisie van die 2018/19-seisoen begin môre met die eerste drie wedstryde van die MTN 8 wat gaan plaasvind.
Suid-Afrika se voorste mansenkelspel-speler, Kevin Anderson, het sy visier op die halfeindronde van die 2018 Rodgersbeker wat in Toronto gespeel word.