17:30 Sport - 8 August 2018
Loading player...
Die nuwe Toyota Cheetahs losskakel, Tian Schoeman, verwelkom die kompetisie in die span vir die nommer 10 trui vir die Curriebeker en Guinness Pro14.
Die Vrystaat is ‘n sonder twyfel die taaiste groep vir vanjaar se Afrika T20-beker.
Bloemfontein Celtic verwag ‘n stawwe stryd teen Golden Arrows, terwyl Free State Stars ‘n eerste sege in hul visier het.