17:30 Sport - 7 Augustus 2018
Loading player...
Die 19-jarige Toyota Cheetahs skrumskakel, Ruben de Haas, wil die opkommende Curriebeker en Guinness Pro14 gebruik om so veel as moontik te leer by die senior spelers.
Die Proteas se paaltjiewagter, Quinton de Kock, is die voorloper om die kapteinskap van die span oor te neem vir die res van die toer na Sri Lanka.
Kaizer Chiefs wil hul geleenthede beter benut wanneer hulle vanaand teen Wits te staan kom in die tweede rondte van die PSL.