17:30 Sport - 6 Augustus 2018
Loading player...
Die Springbok-breier, Rassie Erasmus, het sy 35-lid span aangekondig vir die komende Rugby-kampioenskap.
Die Toyota Cheetahs begin met die laaste fase van hul voorseisoen voor aanstaande week se eerste wedstryd van die seisoen wanneer hulle die Blou Bulle in die Curriebeker pak.
Die Premier Sokkerligaklub, Bloemfontein Celtic, wil die spelerstaking so gou moontlik agter die blad kry om sodoende op die begin van die 2018/19 PSL-seisoen te fokus.