17:30 Sport - 3 Augustus 2018
Loading player...
Die Lions gaan staatmaak op die span se karakter tydens die Super Rugby eindstryd teen die Crusaders.
Die Proteas het ‘n reeks sege in hul visier wanneer hulle Sondag teen Sri Lanka te staan kom tydens die derde internasionale eendagwedstryd.
Bloemfontein Celtic verwag ‘n strawwe stryd wanneer hulle Sondag teen Chippa United te staan kom in die openings wedstryd van die PSL.