17:30 Sport - 2 Augustus 2018
Loading player...
Die Lions het twee verandering gemaak aan hul beginspan wat die Crusaders sal pak in die eindtryd van die Super Rugby.
Die nuwe Bloemfontein Celtic doelskieter, Rendani Ndou, sien daarna uit op tydens rondte een van die PSL sy buiging vir sy nuwe span te maak.
Kesa Moletsane van Bloemfontein sal vandeesweek weer op die wenpad wil klim tydens die Pretoria byeenkoms van die Spar Vroue 10km Uitdaagreeks.