17:30 Sport - 1 Augustus 2018
Loading player...
Die Lions het in Christchurch aangekom voor Saterdag se groot Super Rugby-eindstryd teen die verdedigende kampioene, die Crusaders.
Die plaaslike T20-liga wat later vanjaar sal plaasvind sal slegs ses spanne hê en nie agt soos aanvanklik verwag nie.
Die Premier Sokkerliga-span, Bloemfontein Celtic, wil die 2018/19 seisoen gebruik om te herbou.