17:30 Sport - 31 Julie 2018
Loading player...
Die Springbok flank Kwagga Smith wil vandees week sake regstel wanneer die Lions en Crusaders koppe stamp in die eindtryd van die Super Rugby.
Die Proteas verwag nog ‘n goeie kolfbalad wanneer hulle môre vir Sri Lanka pak in die twee internasionale eendagwedstryd.
Die Premiersokkerliga-span, Bloemfontein Celtic, het vanoggend agt nuwe spelers bekend gestel voordat die 2018/19 seisoen dié week begin.