17:30 Sport - 30 Julie 2018
Loading player...
Die Lions wil nie te veel dwaal op die twee vorige seisoene nie wanneer hulle Saterdag die Crusaders in die eindstryd van die Super Rugby pak.
Die Proteas wil bou aan hul momentum tydens Woensdag se tweede internasionale eendagwedstryd teen Sri Lanka.
Bloemfontein Celtic sal môre hulle nuwe spelers bekend stel vir die kommende 2018/19 PSL-veldtog.