17:30 Sport - 27 Julie 2018
Loading player...
Die Lions sal ligloop vir die Waratahs wanneer dié twee spanne môremiddag sake uitspook in die halfeindtryd van die Super Rugby-reeks.
Die Proteas sal die internasionale eendagreeks teen Sri Lanka aandurf met meer selfvertroue nadat hulle die Raad Xi-tal gister met 63 verslaan het.
Die Premier Sokkerliga-kampioene sal elke CAF Kampioeneliga wedstryd beskou as of dit ‘n eindtryd is.