17:30 Sport - 25 Julie 2018
Loading player...
Die Toyota Cheetahs sal aanstaande week nog speler kontrakte aankonding voordat hul seisoen aanstaande maand afskop.
Die druk is op die Proteas voor die internasionale eendagreeks teen Sri Lanka wat Sondag begin.
Die Orlando Pirates-afrigter, Milutin Sredojevic, het die span se lojale ondersteuners gevra om geduldig te wees met betrekking tot die komende PSL-seisoen.