17:30 Sport - 23 Julie 2018
Loading player...
Die 2018/19 Guinness Pro14 bepalings word môre bekend gestel en die Toyota Cheetahs kan moontlik in dieselfde konferesie as albei die Italiaanse spanne en Kings wees.
Sri Lanka slag vir die Proteas met 199 lopies in Colombo om die toetsreeks 2-0 te wen.
Ajax Cape Town pak môre weer vir die PSL in die hof om ‘n interdik te kry teen die begin van die 2018/19 seisoen.