17:30 Sport - 19 Julie 2018
Loading player...
Die Blitzbokke wil vandeesweek se Sewes Wêreldbeker in San Francisco met die regte ingestelheid benader.
Die Proteas beoog om meer konsekwent te wees tydens die tweede toets teen Sri Lanka wat môre being.
Die Statebondspele brons medalje wenner, Alan Hatherly, is een van die grootste trekpleisters vir vandeesweek se Nasionale Bergfiets-kampioenskap in Bloemfontein.