17:30 Sport - 19 Julie 2018
Loading player...
Die Lions verwag niks minder as ‘n strawe stryd nie wanneer hulle Saterdag teen die Jaguares te staan kom in die kwarteindrondte van die Super Rugby-reeks.
Die Blitzbokke slyp teen Argentinië ter voorbereiding vir hul openings wedstryd van die Sewes Wêreldbeker.
Die verdedigende kampioen, Branden Grace, bevestig dat hy later vanjaar in aksie sal wees by Afrika se Major by Sun City.