17:30 Sport - 17 Julie 2018
Loading player...
Die Blitzbokke het die Melrosebeker in hul visier wanneer hulle vandees in San Francisco meeding aan die Sewes Wêreldbeker.
Die Proteas wil fokus op hul ingesteldheid vir die week se tweede toets teen Sri Lanka wat in Colombo sal plaasvind.
Dit is vandees week ‘n familie affere by Carnoustie vir die twee-malige Britse Ope kampioen, Ernie Els.