17:30 Sport - 13 Julie 2018
Loading player...
Die Tafel Lager Griquas het die naweek net een doelwit en dit is om die SuperSport Rugby-uitdaagreeks eindstryd te wen.
Sri Lanka is goed in beheer van die eerste toets teen die Proteas na die tweede dag in Galle.
Daar is slegs twee wedstryd oor by die 2018 Sokker Wêreldbeker in Rusland en teen Sondag het ons ‘n nuwe wêreldkampioen.