17:30 Sport - 12 Julie 2018
Loading player...
Die Griekwas beoog ‘n 80 minuut vertoning wanneer hulle Sondag die Poemas pak in die eindtryd van die SuperSport Rugby Uitdaagreeks.
Dimuth Karunaratne moker 158 onoorwone lopies teen die Proteas op dag een van die eerste toets in Galle.
Suid-Afrika se Kevin Anderson het ‘n plan in plek vir John Ishner wanneer die twee hemelbesems koppe stamp in die halfeindtryd van Wimbledon.