17:30 Sport - 11 Julie 2018
Loading player...
Die Griekwas beoog om Sondag se eindtryd teen die Poemas te gebruik om op hul momentum te bou voor die Curriebeker.
Die Proteas gaan staatmaak op die ondervinding van Dale Steyn vir die toetsreeks teen Sri Lanka wat môre in Galle begin.
England sal vanaand vir Ivan Rakitic en Luka Luka Modric fyn dop hou tydens hul 2018 Sokker Wêreldbeker halfeindstryd in Moskou.