17:30 Sport - 10 Julie 2018
Loading player...
Die Griekwas is van mening dat hulle vandeesweek vir die Poemas sal klop in die eindstryd van die SuperSport Rugby-uitdaagreeks.
Die spankeuses vir die Proteas se eerste toets teen Sri Lanka is Galle gee tans vir die breier, Ottis Gibson, en sy bestuurspan slaaplose nagte.
Die halfeindrondte van die 2018 Sokker-wêreldbeker in Rusland begin vanaand met Frankryk en België wat sake in St. Petersburg sal uitspook.