17:30 Sport - 9 Julie 2018
Loading player...
Die Springbok Sewes-span het in Mosselbaai saamgetrek om hul slypwerk vir aanstaande week se Sewes-wêreldbeker in San Francisco af te sluit.
Die Proteas is vol vertroue dat hulle goed voorbereid is vir die eerste toets teen Sri Lanka wat vandeesweek begin.
België is slaggereed op die vooraand van hul 2018 Sokker Wêreldbeker-halfeindstryd teen hulle bure, Frankryk.