17:30 Sport - 6 Julie 2018
Loading player...
Dissipliene sal vir albei die Tafel Lager Griquas en die Toyota Vrystaat XV van uiters belang wees tydens die SuperSport Uitdaagreeks halfeindrondte.
Die groentjies in die Proteas-span sal staatmaak op die meer senior spelers tydens hul toer van Sri Lanka.
Die kwarteindtronte van die 2018 Sokker Wêreldbeker is onderweg met Uruguay en Frankryk wat tans sake in Rusland uitspook.