17:30 Sport - 4 Julie 2018
Loading player...
Die Toyota Vrystaat XV stel fokus nie op ou uitslae vir Saterdag se SuperSport Rugby Uitdaagreeks halfeindtryd teen die Tafel Lager Griekwas nie.
Die Proteas se kaptein, Faf du Plessis, het ‘n beroep gedoen op strenger optrede met betrekking to balpeutery voor die eerste toets teen Sri Lanka.
Die spelerstraaking by die PSL-klub, Bloemfontein Celtic, wat Maandag begin het duur voort.