17:30 Sport - 3 Julie 2018
Loading player...
Dissipline is vir die Toyota Vrystaat XV ‘n groot fokus punt voor Sondag se SuperSport Rugby Uitdaagreeks halfeindtryd teen die Tafel Lager Griekwas.
Die uittrede van die kolwer AB de Villiers en snelbouler Morné Morkel sal die Proteas nie te veel ontwrig tydens hul toer in Sri Lanka nie.
Engeland het hul visier op heel eerste sege in uitklop-sokker in ‘n decade wanneer hulle vanaand koppe stamp met Kolombië in die rondte van 16 by die 2018 Sokker Wêrelbeker in Rusland.