17:30 Sport - 2 Julie 2018
Loading player...
Die Tafel Lager Griekwas beoog om baie meer klinies te wees wanneer hulle teen die Toyota Vrystaat XV te staan kom in die halfeindtryd van die SuperSport Rugby-uitdaagreeks.
Die Proteas is oortuig daarvan dat hulle naatboulers hul stemme dik sal maak tydens hul toer na Sri Lanka.
België se goue generasie glo dat die 2018 Sokker Wêreldbeker in Rusland hul geleentheid is om te skitter.