17:30 Sport - 29 Junie 2018
Loading player...
Nat en winderige toestande word verwag vir Sondag se SuperSport Rugby Uitdaagreeks kwarteindtryd tussen die WP en Toyota Vrystaat XV.
Die Proteas sal Sondag na Sri Lanka vertrek vir hulle toer wat twee toetswedstryde, vyf internasionale eendagwedstryde en ‘n eenmalige T20 Internationale kragmeting insluit.
Frankryk pak môre vir Argentinië en Urugauy meet kragte met Portugal in die eerste uitlopwedstryde van die 2018 Sokker Wêreldbeker in Rusland.