17:30 Sport - 28 Junie 2018
Loading player...
Die Toyota Vrystaat XV sal sake wil regstel wanneer Sondagmiddag in Kaapstad in the kwarteindtrondte van die SuperSport Rugby Uitdagreeks teen die Streeptruie te staan kom.
Die 22-malige nationale hammergooi kampioen, Chris Harmse, van Sasolburg is by die Suid-Afrikaanse span ingesluit om aan die 2018 Afrika Kampioenskap in Nigerië deel te neem
Engeland en België stamp vanaand in Kaliningrad koppe by die 2018 Sokkerwêreldbeker om te bepaal wie boaan Groep G eindig.