17:30 Sport - 27 Junie 2018
Loading player...
Pieter van Vuren is terug om ‘n sterk Griekwas span aan te voer vir Saterdag se SuperSport Uitdaagreeks kwarteindtryd teen die Boland Kavaliers.
Die Proteas se vroue-krieketspan het een laaste geleentheid om die eindstryd van die driehoekige T20 internasionale reeks in Engeland te haal.
Serwië verwelkom die ondersteuning in Rusland voor vanaand se belangrike Groep E kragmeting teen Brasilië by die 2018 Sokker Wêreldbeker.