17:30 Sport - 26 Junie 2018
Loading player...
Die Tafel Lager Griekwas se selfvertroue loop hoog en hulle verwag ‘n positiewe uitslag wanneer hulle Saterdag die Boland Kavaliers die stryd aansê in die SuperSport Rugby Uitdaagreeks.
Die Super Eagles van Nigerië sal vanaand beoog om vir Argentinië vir die eerste keer te verslaan tydens die Sokker Wêreldbeker.
Die 16-jarige renjaer, Stuart White, se selfvertroue bereik nuwe hoogtes na sy onlangse Franse F4 oorwinning in België.