17:30 Sport -- 25 Junie 2018
Loading player...
Die Tafel Lager Griquas se visier is op ‘n beter vertooning wanneer hulle Saterdag vir die Boland Kavaliers die stryd aansê in die kwarteindrondte van die SuperSport Rugby-uitdaagreeks.
Die Proteas se vrouekrieketspan se kowlers moet hulle kant bring wanneer hulle Donderdag teen Nieu-Seeland te staan kom in driehoekige T20 internasioanle-reeks.
Dir druk is vanaand op Portugal by die 2018 Sokker Wêreldbeker, terwyl Spaanje sal ligloop vir Marokko.