17:30 Sport - 20 Junie 2018
Loading player...
Die Springbokke beoog om hul verdediging wyd te verbeter wanneer hulle Saterdag in Kaapstad teen Engeland in die derde en laaste toets te staan kom.
Die voormalige Kaizer Chiefs afrigter en Bafana Bafana kaptein, Steve Komphela, is aangewys as die nuwe breier van die Premier Sokkerliga-span, Bloemfontein Celtic.
Die 18-jairge Bloemfontein skoolseun, Wilco Nienaber kwalifiseer vir die 2018 Britse Amateur-kampioneskap by Royal Aberdeen.