17:30 Sport - 19 Junie 2018
Loading player...
Die Toyota Vrystaat XV het ‘n groot week in die SuperSport Rugby Uitdaag-reeks wanneer hulle in Lamontville vir die Haaie XV pak.
Die Proteas se vrouekrieketspan vir van vooraf begin wanneer hulle môre vir Nieu-Seeland die stryd aansê in die eerste wedstryd van die driehoekige T20 Internasionale-reeks.
Die Liverpool-doelskieter, Mo Salah, is glo fiks vir vanaand se Sokker Wêreldbeker Groep A kragmeting tussen Rusland en Egipte.