17:30 Sport - 18 Junie 2018
Loading player...
Die Springbokke het hul visier op ‘n reeks sege wanneer hulle Saterdag vir Engeland pak tydens die heel laaste toets ooit op Nuweland.
Die draaibalbouler, Imran Tahir, is weggelaat uit die Proteas se span vir die internasionale eendagreeks aanstaande maand teen Sri Lanka.
Die Bloemfontein Celtic speler-uittog begin met die doelskieter, Atusaye Nyondo en verdiger, Tlou Molekwane.