17:30 Sport - 5 June 2018
Loading player...
Die Springbokke is vanjaar op ‘n beter plek in teenstelling met dieselfde tyd ‘n jaar gelede, volgens die agtsteman, Duane Vermeulen.
Dean Burmester sien daarna uit om vir die eerste keer in sy loopbaan aan ‘n Major mee te ding wanneer hy aanstaande week aan die Amerikaanse Ope by Shinnecock Hills deelneem.
Ondersteuners beskou België as die gunstelinge om vanjaar koning te kraai tydens die 2018 FIFA Sokkerwêreldbeker in Rusland wat aanstaande week begin.