17:30 Sport - 4 Junie 2018
Loading player...
Die vleuel, Makazole Mapimpi, is een van ‘n paar manne wat vandees week in aanmerking kan kom vir die Springbokke se eerste toets teen Engeland in Johannesburg.
Krieket Suid-Afrika sal na verwagting binnekort ‘n nuwe T20-toernooi aankondig wat die T20 Global-liga later vanjaar sal vervang.
Bafana Bafana wil sake regstel wanneer hulle môre teen Namibië te staan kom in die COSAFA-beker skuld half eindfstryd