17:30 Sport - 29 Mei 2018
Loading player...
Die Springbok-afrigter, Rassie Erasmus, is van mening dat die span wat môre na die VSA reis vir die eenmalige toets teen Wallis geensins ‘n verswakte span is nie.
Die jaarlikse Krieket Suid-Afrika toekenningsgeleentheid vind Saterdagaand in Johannesbubrg plaas, en dit is die ideale tyd om vir AB de Villiers te groet.
Die Premier Sokkerliga se toekenningsgeleentheid vind vanaand in Johannesburg plaas en die Speler van die Jaar sal R250 000 ontvang.