17:30 Sport - 28 Mei 2018
Loading player...
Die flank, Siya Kolisi, is aangewys as die nuwe Springbok kaptein en sal die span aanvoer in die reeks van drie toetse teen Engeland aanstaande maand.
Die Nedbankbeker kampioene, Free State Stars, het die eerste drie nuwe spelers gekontrakteer vir die 2018/19 Premier Sokkerliga veldtog. Die 5th geplaase Ea Lla Koto het daarin geslag om die Bloefmontein Celtic middelveldspeler, Mpho Maruping, na die Oos-Vrystaat te lok.
Die oud-Vrystaater, Gerda Steyn, word as die gunsteling beskou om aanstaande week koning the kraai tydens die 2018 Comrades Marathon tussen Pietermaritzburg en Durban. Dit siende die voormalige kampioen, Caroline Wöstmann, haarself ontrek het uit die ikoniese ultra-marathon.