17:30 Sport - 24 Mei 2018
Loading player...
Die Springbok span van die eenmalige toets teen Walles en die reeks van drie toetse teen Engeland word Saterdagaand aangekonging.
Die Tafel Lager Griekwas sal sake môre wil regstel wanneer hulle vir die Luiperds die stryd aansê in rondte ses van die SuperSport Rugby-uitdaagreeks.
Die voormalige Proteas snelbouler en hulpafrigter, Alland Donald, is van mening dat die AB de Villiers se skok uittrede uit die internasionale krieket ‘n impak sal hê op Suid-Afrika se kanse tydens die Krierket Wêreldbeker.