17:30 Sport - 22 Mei 2018
Loading player...
Die Springbok afrigter, Rassie Erasmus, sal vandeesweek sy eerste Springbok span aankondig vir die eenmalige toets teen Wallis in die VSA and die toetsreeks teen Engeland in Suid-Arika.
Die Proteas se vrouekrieketspan se selfvertroue loop hoog voor hul maandlange toer van Engeland wat aanstaande maand begin.
Die Premier Sokkerliga-klub, Bloemfontein Celtic, is na wat verneem word op die spoor van die Baroka Fc middelveldspeler, Sipho Moeti.