17:30 Sport - 21 Mei 2018
Loading player...
Die vleuel Makazole Mapimpi sal aanstaande week sy Springbok-buiging maak wanneer die Bokke vir Wallis in Washington DC, Amerika, pak.
Kondisionering sal een van die doelstellings vir die Toyota Vrystaat XV wees tydens die res van die Super Sport Rugby-uitdaagreeks.
Die Free State Stars se breier, Luc Eymael, het vanjaar op ‘n benoeming vir die Premier-sokkerliga se Afrigter van die Jaar uitgemis.