17:30 Sport - 17 Mei 2018
Loading player...
AJ Coetzen is terug om die Tafel Lager Griquas aan te voer wanneer hulle Saterdagmiddag in Kathu vir die Griffons pak in die SuperSport Rugby-uitdaagreeks.
Maritzburg United beskou hulself as die buiteperd vir Saterdag se Nedbankbeker-eindstryd teen Free State Stars wat in Kaapstad sal plaasvind.
Die Wêreld- en Olimpiese 800m-kampioen, Caster Semenya, sal aanstaande week weer eens aanspraak maak op die nasionale rekord wanneer sy aan die Eugene-byeenkoms van die Diamantliga meeding.