17:30 Sport - 15 Mei 2018
Loading player...
Die Suid-Afrikaanse skeidsregter, Stuart Berry, sal in beheer wees van Saterdag se Guinness Pro14-halfeindstryd tussen Leinster en Munster in Dublin.
Daar is geen druk op Free State Stars voor die naweek se eindstryd van die 2018 Nedbankbeker teen Maritzburg United in Kaapstad nie.
Die Proteas se vroue krieketspan fokus hulle aandag op die kortste formaat van die sport met die T20 internasionale reeks wat Donderdag in Kimberley begin.