17:45 Sport - 14 Mei 2018
Loading player...
Die Tafel Lager Griekwas sal vandeesweek weer op die wenpad wil klim wanneer hulle die Griffons die stryd aansê in rondte vyf van die Super Sport Rugby-uitdaagreeks in Kathu.
Die Toyota Vrystaat Cheetahs sal op 17 Augustus eerste teen die Blou Bulle te staan kom in die openingswedstryd van die 2018 Curriebeker.
Free State Stars glo dat hulle vandeesweek silwerware kan inpalm wanneer hulle vir Maritzburg United pak in Kaapstad in die eindtryd van die Nedbankbeker.