17:30 Sport - 10 Mei 2018
Loading player...
Die Toyota Cheetahs se van mening dat hulle opwindende en mededingende spanne sal hê vir die Curriebeker-reeks asook die 2018/19 Guinness Pro14-veldtog.
Eddie Jones het vandag sy 34-speler Engeland span aangekonding vir aanstaande maand se reeks van drie toetse teen die Springbokke in Suid-Afrika.
Die laaste rondte van die Premier Sokkerliga vind die naweek plaas met al sestien spanne wat Saterdagmiddag in aksie sal wees. Bloemfontein Celtic se visier sal om die top-agt wees en hulle kan so hoog as sesde einding, maar hulle sal vir die nuwe kampioene, Mamelodi Sundowns, by die Dr Petrus Molemela-stadion troef.